Ozzy vs Steve

Ozzy vs Steve

Ozzy, you fucking ROCK, man. Keep on fucking rocking, you king of metal.

Claim to fame: The Prince Of Darkness, one of the founding members and lead singer of Black Sabbath, snorting ants, ripping a dove’s head off, an excellent solo career, metal god, TV show “The Osbournes”. Millions of albums and lots of awards. Standing by his wife. Shot man, fucking shot!

My fav: Mr Crowley, Changes, Paranoid, War Pigs, Dirty Woman, Iron Man, Sabbra Cadabra, Rat Salad etc. In fact, fucking everything, man. Fucking everything.

Fucking good one, Ozzy: 10/10

Steve, jy doen gladnie goed nie…

Claim to fame: ‘n Rol in Agter Elke Man, ‘n paar liedjies, ‘n CD of wat. Nie veel nie.

Gunstelinge: Geen. As ek jou hoor, skakel ek die radio of TV af.

Vrot, Steve, vrot. OK, as ek nou regtig hard moet soek vir ‘n punt – jy het darem ‘n bike gery in Agter Elke Man.  1/10

6 Responses to “Ozzy vs Steve”

  1. TristonJ Says:

    whahahaha… ja nee kyk, gedoen wil gedoen word né

  2. Da Mario Says:

    Darem ‘n bike gery… :lol:

  3. Die Gestorwe Soldaat Says:

    Tel daai kort entjies op die bike genoeg vir ‘n HELE punt?! Onthou, dit was die film-maatskappy se bike! Dalk het jy eers ietsie saam ou Ozzy gerook… ;-)

  4. Gert Gariep Says:

    @ DGS

    Jong, noudat jy dit noem…
    Skoonma is nie nie nou hier nie (Sy is ‘n kenner op die gebied van ou Suid-Afrikaanse programme soos Agter Elke Man, Ballade Vir ‘n Enkeling, Sonkring, Die Binnekring ens.)
    Wag todat Skoonma in Maart weer terug is. Ek sal daai punt aftrek sonder om te skroom. In elk geval dink ek hy was al op spoed toe steek hy nogsteeds sy been om die draai uit om balans te behou…

    Hey, nee, ek rook daai goed nie. Net B&H Special Mild, o ja deesdae is dit mos KENT Special.

  5. Die Gestorwe Soldaat Says:

    Ek verbeel my ook ek het hom sien been uitsteek… Op die motorfiets natuurlik! Met die res van sy ryery en been-uitstekery is ons almal nou al deeglik bekend…

  6. boegels Says:

    Claim to fame: 100 000 cd’s in 2 maande. Nie sleg vir ‘n mark van net ‘n paar miljoen.
    O ja, hy het ook vir die gestorwe soldate op die grens ‘n monument opgerig wat nie welkom in Vryheidspark is nie. So, ek gee ou Steve 10 uit 10.

Leave a Reply