Geen bier vir jou nie.
Hierso! Kry ’n vrot tamatie teen die oor.
This entry was posted on Sunday, Januarie 27th, 2008 at 11:43 nm and is filed under Gert Gariep Se Blog. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.
Januarie 28, 2008 at 9:12 vm |
Amen.
Januarie 28, 2008 at 11:16 vm |
Wat het ek gemis?
Januarie 28, 2008 at 2:50 nm |
Ek het snaaks genoeg ook vanmore so ietsie hoeroor geskryf..gaan lees gerus http://duskant.wordpress.com/2008/01/28/jurie-hes-en-die-geneefse-konvensie/
February 6, 2008 at 8:19 vm |
Ag sies man, mag julle klomp b(l)oggers wat so vir onse volksheld in sy vrywillige ballingskap in aanmoedig en nog met vrot tamaties en klippe gooi soos hy oor die horison verdwyn bestraf word met gereelde ongeskeduleerde beurtkrag, dubbelsinnige keurpraatjies en onvoltooide sinne!
Gaan iemand tog onthou om hulle te e-mail as die krag weer aan is, die crime weer weg is en die prez weer wit is?
February 6, 2008 at 8:21 vm |
Ag sies man, mag julle klomp b(l)oggers wat so vir onse volksheld in sy vrywillige ballingskap in aanmoedig en nog met vrot tamaties en klippe gooi soos hy oor die horison verdwyn bestraf word met gereelde ongeskeduleerde beurtkrag, dubbelsinnige keurpraatjies en onvoltooide sinne!
Gaan iemand tog onthou om hulle te e-mail as die krag weer aan is, die crime weer weg is en die prez weer wit is?
Of hoe?
February 14, 2008 at 9:08 vm |
Ek skielik begin mens wonder of dit wel die swak Suid-Afrika is wat onse minnesanger oor die see jaag…
…ek dink dit mag dalk eerder ‘n gewete wees.
February 14, 2008 at 10:06 vm |
Koebaai inderdaad…..
Hy verlaat die land omdat hy met seuntjies lol… Hy het gedink hy kan sy geraamtes, en maniertjies agterlaat, maar toe haal dit hom in!!!!!! Hoop nie hy gaan weer Gospel Treffers losslaan nie, dis ‘n verraaing!!!
Good riddens!!!!!!!
February 14, 2008 at 2:28 nm |
Wie de hel is Jurie Els ?
February 15, 2008 at 2:28 vm |
hei fok julle almal
February 15, 2008 at 7:39 vm |
Hehehehe…!!
February 15, 2008 at 8:56 vm |
O my fok, ok….
February 15, 2008 at 11:22 vm |
Die gemors, hulle moet hom toesluit en die sleutel weggooi. Hy het gedink hy kan wegkom met sy geheimpies. Hestrie, hy beter hardloop met jou kind, wie weet waartoe hy instaat is. Ek het nog altyd gedink hy is ‘n bietjie “strange”, nou weet ek hoekom. As jy nie skuldig is nie hoekom kry jy ‘n interdik teen Huisgenoot om nie jou naam te publiseer nie. Jy kan bly wees dat jy nie my kind gemolesteer het nie – jou vark.
February 15, 2008 at 6:08 nm |
Hulle moet hom saam met Buba in sel sit met tatoo op sy boude wat sê “Private Parking”.
February 17, 2008 at 5:03 vm |
1. Terwyl Jurie met Klay speel, sing Steve vir hom hierdie week ‘n liedjie: Hoe sê mens dankie…
2. En dis omtrent jungle justice … die jurie beslis nog voordat die saak verhoor is – het Jurie al gepraat en els(e)?
3. Wat my laat wonder: hoekom juis NOU – watter verskil sou dit maak aan jare se wroeging om vir nog ‘n paar weke te wag – of is daar meer strategiese rede om die jurie se voete-en-els(e) van klay juis NOU uit te wys?
Ou storie van ‘n storie het vele kante…
PS: Aan “jurie “oom” els” hierbo:
Baie dankie vir die gedagte, maar ….eh…uhm… nee dankie, ek dink nie ons of enigiemand anders of almal, vir daai prys, stel belang nie, hoor. En …. uhm … nee, ek het ook nie ‘n jonger boetie nie…
February 20, 2008 at 12:38 nm |
Ja jong ek hoop al die wat jurie so afslag het nie self geraamtes in die kas.Die spreek woord de self dis die hoe bome wat die wind vang.En ja die oordeel kom julle nie toe om hom te veroodeel nie los dit vir die nodige gesag.Of sal ek se dis dalk mense wat suur druiwe het omdat hy n beter toekoms sien vir sy familie en nie lus is vir geweld en misdaad nie.
Junie 4, 2009 at 5:37 vm |
Ek weet in my hart Jurie Els is nie die vark wat mense hoop hy is nie, Hy is ‘n wonderlike sanger, goeie man en pa vir sy kinders.
Junie 4, 2009 at 5:38 vm |
Karin Venter
Ek kon dit nie beter as jy gese het nie, – los dit veroordeeling vir die nodige gesag.
Sien eerder die mooi in mense raak en jy sal ‘n ryk mens wees