Ek het nou net vir Vroutjie ‘n paar goedjies by Temptations gaan koop. Die blomwinkel behoort netnou die rose af te lewer. Ek wou sommer by die kruising op die hoek rose gekoop het, maar die ou wat gewoonlik daar staan het lyk my al sy rose verkoop.
Ek en Vroutjie gaan nie vanaand na ‘n restaurant toe nie.
Ek sal vinnig skuif huistoe na werk vanmiddag, en seker maak die jacuzzi is skoon en reg.
Sal maar sien waar loop dinge dan heen…

February 14, 2008 at 2:39 nm |
Jou vrou het baie om voor dankbaar te wees!
February 14, 2008 at 2:43 nm |
Ek stem saammet Hanlie. Gelukkige Valentynsdag vir jou en vroutjie.
February 14, 2008 at 4:35 nm |
Enjoy!
February 14, 2008 at 6:05 nm |
Geniet dit sommer baie! maar dit klink my of jy die tiepe oou is wat elke dag vir jou vroulief soos valentynsdag laat voel!
February 15, 2008 at 5:58 nm |
Ek hoop ESKOM het jou nie in steek gelaat. Jacuzzi is maar boring as dit koud is en sonder borrels.