Ek tag Die Gestorwe Soldaat om minder te werk en ‘n tydjie af te knyp om enige iets op sy blog te post.
This entry was posted on Tuesday, February 19th, 2008 at 12:08 nm and is filed under Gert Gariep Se Blog. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.
Lol… hy het nie dalk die soentjies en stuff vir jou gestuur nie René?? Vir wat sal hy nou dit vir ons wil stuur?? Wag tot Bokka dit uitvind! Die Luiperd verander nie van kolle nie, selfs al werk hy hard lyk dit my….
Lol @ Da! Ek het sommer die soentjies en drukkies en al die lekker dinge self bygesit!!! Ek is bang vir Bokka – ek hoor sy is kwaai en slaan baie hard! hehehe! Arme Soldier :mrgeen:
Mmmmm… Skinder julle klomp bliksems oor my?! Hier’s die kort opsomming: nog net ‘n week, dan is ek terug in volle glorie! Belowe! En dankie dat julle verlang, julle klomp sissies!
February 19, 2008 at 1:51 nm |
Hoor, hoor!
February 19, 2008 at 4:02 nm |
Gert, nou praat jy. Ek sekondeer daai sentiment.
February 20, 2008 at 7:32 vm |
Ja shame, die man is vrek besig. Miskien ‘n oulike OOB’ie of iets? Of net iets….
February 20, 2008 at 2:21 nm |
Hallo julle aartappelskille … ek het met Soldier gepraat en hy sê julle moenie bekommerd raak nie – HE’LL BE BACK!! (with a BANG!!! ek hoop)
En hy stuur groete en liefde en soentjies en al daai lekker dinge!! Haha!!
February 20, 2008 at 7:10 nm |
Lol… hy het nie dalk die soentjies en stuff vir jou gestuur nie René?? Vir wat sal hy nou dit vir ons wil stuur?? Wag tot Bokka dit uitvind! Die Luiperd verander nie van kolle nie, selfs al werk hy hard lyk dit my….
February 21, 2008 at 2:04 nm |
Lol @ Da! Ek het sommer die soentjies en drukkies en al die lekker dinge self bygesit!!! Ek is bang vir Bokka – ek hoor sy is kwaai en slaan baie hard! hehehe! Arme Soldier :mrgeen:
February 21, 2008 at 10:35 nm |
Mmmmm… Skinder julle klomp bliksems oor my?! Hier’s die kort opsomming: nog net ‘n week, dan is ek terug in volle glorie! Belowe! En dankie dat julle verlang, julle klomp sissies!
PS: René… Liefde en soentjies?!