Wat ek gebruik

Da Mario het my getag om te post wat ek gebruik.

start.jpg

My lysie is maar straight forward.

Kantaris is ‘n media player wat nie codecs of so iets gebruik nie. IBM Lotus Symphony gebruik ek om briewe vir my ouma te skryf. Notepad++ gebruik ek i.p.v. daai simpel Notepad wat saam met Bill se Windows kom.

2 Responses to “Wat ek gebruik”

  1. Da Mario Says:

    Nou sien, dis sommer baie interessant. En ek is bly ek is darem nie die enigste ene op Explorer nie, ek het al begin dink Firefox het die wêreld oorgeneem… :D

  2. Johan Swarts Says:

    ooh…jy’t my nounet geinspireer om notepad++ te kry

Leave a Reply