Die eerste uitgawe van GG is nou te koop.

This entry was posted on Woensdag, Maart 12th, 2008 at 1:31 nm and is filed under Gert Gariep Se Blog. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.
Maart 12, 2008 at 4:09 nm |
En teen net R5.50 is dit ‘n moerse bargain
Maart 12, 2008 at 4:12 nm |
Hoe lyk dit my jy is een van die skrywers daar?
Maart 12, 2008 at 5:02 nm |
Ek is seker die hele redaksie bestaan uit mans….en ‘n vroulike sekretaresse wat ook die koffie maak….ja-nee, ja-nee. Ons volkie.
Gert se sekstips….kan nie wag om dit te lees nie!
Maart 12, 2008 at 6:01 nm |
Rosalind lees dit hier: http://gertgariep.wordpress.com/2008/02/01/gert-se-seks-tips/
Maart 12, 2008 at 6:13 nm |
Baie oorspronklik! Ja goed, die tydskrif ook!
Maart 12, 2008 at 6:27 nm |
Moet ons nou begin betaal vir dit wat ons nog altyd hier verniet lees?
Maart 13, 2008 at 7:13 vm |
klassieke mag Gert
Jy slaan al 4 brein kwadrante in een uitgawe.
Wanneer kom hy op die rakke??
Maart 13, 2008 at 10:56 vm |
Maart 13, 2008 at 1:25 nm |
Briljante tydskrif!! Braai tips, sex tips, fight tips en bike tips…. wie wil hom nie koop nie??
Maart 14, 2008 at 11:37 vm |
En niemand sê iets oor die sexy poppie op die voorblad nie
Wat is fout met die prentjie?
Maart 16, 2008 at 5:54 nm |
Rene: Haar boude lyk groter as haar borste?