Oogtoets

Oogtoets

4 Responses to “Oogtoets”

  1. Da Mario Says:

    Mmmm… Ek let op uit daai tweede lyntjie van onder af dat hierdie girl nie glo in ‘n bikini-wax nie… :D

  2. Gert Gariep Says:

    Ja, dit is duidelik sy wax gladnie.
    En in die heel laaste lyntjie het sy ‘n tatoo van ‘n skoenlapper op haar regter boud. Nogal oulik, die tatoo van die skoenlapper wat op ‘n groen blaartjie sit met die blommetjie daar langsaan. :mrgreen:

  3. Da Mario Says:

    Jissie… ek het daai nie eers opgelet nie, goed gesien! ;)

  4. Die Gestorwe Soldaat Says:

    Tog jammer die tattoo artist het bietjie opgeslip met die kolletjies op daai skoenlapper se linkervlerk… :-(

Leave a Reply