Die tweede uitgawe van GG is uit. Vars en nuut met Daphne Rosen wat die voorblad versier. Ek het sommer my werkstyd gebruik om GG aanmekaar te slaan. Die baas betaal my mos ‘n salaris, so van nou af is GG verniet. Gratis. Mahala. Cool, huh?

Inhoud:
Dis mos hoe jy dit in die skool geleer het, of hoe? Geluk, Oopkop. Mag die pienkvoet vir jou net vreugde bring!
Jaco vattie kak van ‘n ou wat rondneuk met die kwotasies nie en klap ‘n dak aanmekaar. Netjies, Jaco, netjies! 10/10.
Human Rights en ander prestasies
Bosveldbitch takel die onderwerp met mening.
Gebruik die donker tot jou voordeel en geniet beurtkrag. Steek ‘n kers aan, kap ‘n braai, stort saam…
Die Boknaaier is springlewendig en kook met sy skrywe. Hy spreek diep dinge, praat sy hart uit en lok wye kritiek uit.
Gratis en verniet. ‘n Pragstuk van ‘n Honda Goldwing. Thanks, Rudolph Stricker, wat die foto in die public domain geplaas het. 1,759 × 1,124 pixels. Laai hom af en gebruik soos jy wil.
Shooting Dogs / Beyond The Gates
As jy nie weet wat om vanaand te doen nie, gryp vir jou ‘n paar biere, Simba chips en die fliek. Dis diep stuff.
Da Mario push sy luck en praat. Hy was siek ook, maar ek begin dink hy wou net by die werk afkry. Aan die anderkant, laat ‘n babalas mens nogal “siek” voel… Hy gee ook raad oor hoe om haai aanvalle te voorkom.
Ja toe, ek het nie vergeet nie. Hier is vir julle nog ‘n gratis prentjie wat Daphne Rosen self in die public domain geplaas het. Gaaf van haar, ne? In hierdie foto is sy ‘n brunette, maar haar…ehm…noenoes is GROOT.
Wetsaspekte:
Die foto wat vir die voorblad gebruik is:
| Description | Daphne Rosen |
|---|---|
| Source | Here |
| Date | 10/11/05 |
| Author | Luke Ford |
| Permission (Reusing this image) |
Original Photo from www.lukeisback.com, used with permission (see here). |
This file is licensed under the Creative Commons Attribution ShareAlike 2.5 License. In short: you are free to share and make derivative works of the file under the conditions that you appropriately attribute it, and that you distribute it only under a license identical to this one. Official license
As jy nie Ingels verstaan nie, gaan terug skooltoe of moer die skoolhoof, capisce?
Geniet julle naweek, hou die bier yskoud, maak seker daar is ysblokkies vir die brandewyn of whisky en steek ‘n vuur aan sodat julle kan braai. As jy rum drink, onthou om buitekant in die tuin te kots.
Thanks:
En laastens ‘n special thanks aan al die bloggers. Sonder julle sou GG nooit die lig gesien het nie. Thanks guys and gals! Kry vir julle elkeen ‘n koue bier. Die Koedoebiltong is met komplimete van Langplaas.
March 28, 2008 at 3:28 pm |
Oulike boek hoor!
March 28, 2008 at 3:29 pm |
I only smiled…. lekker naweek Gert – hoera vir die Stormers!
March 28, 2008 at 4:02 pm |
Hahaha, Drie hoera’s vir G4 (Gert Gariep Grap Gat!!)
March 28, 2008 at 4:16 pm |
Baie dankie vir nog ‘n verassende uitgawe van GG. Dankie vir die gelukwensing
March 28, 2008 at 10:59 pm |
Hehehe!
Na die Eskom-artikel is ek nou ook sommer lus. Vir braai. En…
Baie geluk met hierdie uitgawe, Gert! Met of sonder krag – dit KOOK!
March 29, 2008 at 10:41 am |
Ons moet kollekte hou en vir Daphne ‘n mooi rokkie koop, intussen sal ek maar die view geniet!
Great uitgawe alweer!
March 29, 2008 at 4:05 pm |
Skerp, baie skerp!
March 31, 2008 at 11:44 am |
Ja-nee, nog ‘n great uitgawe. Dis net so jammer dat Daphne se boobs nie wil ophou staar na my oë nie.
March 31, 2008 at 12:24 pm |
Netjies!
Kan nie wag vir die volgende uitgawe nie!
March 31, 2008 at 1:14 pm |
LOL @ Jaco. Dis nou ‘n goeie beskrywing…
March 31, 2008 at 2:36 pm |
AI! Eyes up, Boetie! Kyk eerder na die tannie se oë!
March 31, 2008 at 9:21 pm |
LOL @ Krista!!
April 1, 2008 at 1:25 pm |
nie sleg nie