DGS se blog verjaar

Die Gestorwe Soldaat se blog verjaar, so toe het ek vir hom ‘n paar geskenke gaan koop en vir hom 3 blondies met stywe boudjies gekry aangesien hy lus is vir koek. Geniet dit, DGS!

9 Responses to “DGS se blog verjaar”

  1. Die Gestorwe Soldaat Says:

    Ek hier dag ek NIEMAND gaan ooit die skimp vang nie!

    Thanks GertGariep! Jy is ‘n pêl duisend! Ek sal onder begin en my pad boontoe werk! ;-)

  2. gertgariep Says:

    Ha ha ha! Jy kan maar dit in die volgorde gebruik soos jy wil, maar ek weet nie of dit gaan werk as jy die Durex gebruik NADAT jy met die blondies klaar is nie. :mrgreen:

  3. Die Gestorwe Soldaat Says:

    Dis waarvoor die Stroh later daar is – maak enige kiem morsdood!

  4. platkuif Says:

    oulik…

  5. platterfuss Says:

    LOL @ durex… voor of NADAT?

  6. Dellie Says:

    O donner! Sal graag die fodies na SO ‘n party wou sien! :lol:

    Geniet, DGS… pasop net vir more-oggend se skerp lig…

  7. Dellie Says:

    Amper vergeet – Moet julle eers die ene vertel – my seun is mos so amper ‘n maand terug VSA toe. Hy is hier weg met ‘n LITER Stroh, en hy verkoop dit daai kant teen 5 dollar per tot! :shock: Maar hoe’s daai vir ondernemingsgees? :lol: G’n wonder hy het binne die eerste maand al ‘n nuwe selfoon EN kamera gekoop nie… :mrgreen:

  8. Da Mario Says:

    Aai… dis darem maar ‘n paar oulike dogter wat jy daar georganise het GertGariep…
    /me sug sommer

  9. neykie Says:

    Happy happy birthday DGS-

Leave a Reply