Wosonki verjaar

Wosonki verjaar.

Geluk!

Daarsy! Geniet dit en mag Jaco en Krista se blog nog baie jare bly voortbestaan.

Jaco, moenie vra waar jou 3 blonde poppies is soos wat DGS gekry het nie. Jy het vir Krista. En Krista, die omgekeerde vir jou ditto.

7 Responses to “Wosonki verjaar”

  1. Johan Swarts Says:

    Geluk Jaco!

  2. Jaco Says:

    Thanx Gert. En ja jy is reg, ek vat vir Krista bo 3 blonde poppies enige dag. Maar vir 3 kilo koedoebiltong . . . wel kom ons hoop ek het nooit nodig om daai besluit te maak nie!

    Thanx again. Moerse nice gebaar van jou.

  3. knersis Says:

    Geluk Jaco! Lekka dag vir julle!

  4. Da Mario Says:

    Koedoebiltong… :drool:

  5. Pikkelik Says:

    Jaco, kan ek grooooot ’seblief stukkie van daai sjokoladekoek kry…
    me/ mond water dat die sop spat… :-)

  6. Dellie Says:

    Geluk julle! Ek soek ‘n dop… :mrgreen:

  7. Mariana Says:

    Hiep hiep hoera!! Baie geluk

Leave a Reply