‘n Rustige tydjie…
… en uhm, ja, ek en Vroutjie is getroud. Ek en Vroutjie het ‘n tydjie afgevat om die langnaweek nog langer te maak. Ons het nie eers bike gery nie. Potjiekos, rooiwyn, jacuzzi, die bed, laat gaan slaap, laat opstaan, selfone af, die rekenaar af, landlyn se prop uitgetrek…
May 7, 2008 at 12:18 pm
salig….
May 7, 2008 at 1:46 pm
Dit klink heerlik… moet ons dalk iets tussen die lyne lees???
May 7, 2008 at 6:50 pm
oooooooooooooooooooooohhhhhhhhhhhhh lekker!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
May 7, 2008 at 8:52 pm
Wat se potjie? Bietjie nuuskierig. Wil jy nie maar die resep deel nie?
May 12, 2008 at 8:05 am
Heit Gert, skop jy nog?
As jy te lank kompioeter af hou vergeet jy dalk jou password, he, he.