Ek eet vanaand pap en braaivleis

Nie dat in die algemeen spesiaal is nie, maar vanaand is dit. More-aand as ek pap en braaivleis eet, dan eet ek en Vroutjie dit na werk. More is ons luilekker dae iets van die verlede, die einde van ons kort rustydjie en val ons weer volstoom by die werk in.

6 Responses to “Ek eet vanaand pap en braaivleis”

  1. Da Mario Says:

    LOL, nee maar hoop jy het dit geniet! :lol:

  2. Jasper Says:

    Vat ‘n sixpack saam. Dit help effens as die baas vol k@k is… ;)

  3. Pikkelik Says:

    In die sweet van jou aangesig en al daai dinge…. Lekker werk! :lol:

  4. Wipneus! Says:

    Geniet die pap en braaivleis “na” werk ;) Hoop die luilekker dae was feeste!

  5. Johan Swarts Says:

    sterkte. en geniet steeds die braai :-)

  6. meermin Says:

    LEKKER EET VANAAND, EN WAT HET VROULIEF VIR JOU VIR NAGEREG??

Leave a Reply