Funny – baie

April 3, 2009

“Die Wet op Suid-Afrikaanse Burgerskap bepaal dat indien jy aansoek doen om enige ander land se burgerskap sonder om eers by die Suid-Afrikaanse owerhede om behoud van jou Suid-Afrikaanse burgerskap aansoek te doen en toestemming te kry, verloor jy outomaties jou Suid-Afrikaanse burgerskap.”

Die Wet Van Gert Gariep bepaal dat ek nogsteeds vir die Bokke kan skree en hulle vloek as hulle vrot speel, bier drink en bike ry en biltong lekker is en doos koning is en dat ek nie my tyd gaan mors om vir behoud van burgerskap aansoek te doen nie. Ek drink eerder bier, ry bike, swem in die see, maak biltong en geniet my Vroutjie in die bed ens.