Chat?

Julie 15, 2009

Praat met familie so af en toe en word ek getune om te gaan chat. Kom ek toe nou daar en dis so stil soos ‘n kerk op ‘n Vrydagaand.

Gaan nog goed. Eintlik baie goed. Vroutjie is teen alle verwagtinge al 6 maande swanger en alles lyk baie goed. Een van die dae is ek Pa Gert.