About
Hierdie blog gaan oor alles wat ek dink die moeite werd is om te skryf.
Bike ry, politiek, sport, grappe, die oop pad, my lewe, drome en seker maar ook mislukkings.
Veral die lewe. Partykeer suig die lewe, ander keer rock dit kliphard.

April 24, 2008 at 5:36 pm
Ek sit in Warsaw in Poland (vir hele lang tye!) en het die affere raakgeloop en geniet dit erg! As iemand weet van iemand anders hier rond wat die Afrikaanse taal magtig is - hel dit sal gaaf wees
Groetnis